ALBERTINIA NUUS - Kersete in die natuur met voëls se getjirp, die gebrul van 'n leeu of ander dieregeluide in die agtergrond by die Garden Route Game Lodge, of dalk 'n tradisionele Kersete met 'n gesellige atmosfeer in Albertinia Hotel - die keuse is joune, maar onthou om betyds te bespreek.
Kontak Garden Route Game Lode by info@grgamelodge.co.za/028 735 1200 of Albertinia Hotel by info@albertiniahtel.co.za/028 735 1030 vir besprekings.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'